Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.
JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.
JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.
Ebook30 pages22 minutes

JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

JOP - LE NIE HEELDAG IN DIE BED NIE


Hierdie e-boek, "Jop - Lê nie heeldag in die bed nie", is die tweede e-boek wat geskryf is deur Chris Opperman.


Jop is 'n alleenloper wat besluit het hy gaan die land vol toer op soek na aksie en avontuur. Saam met sy getroue ou Toyota motortjie pak hy toe die lang tog aan en gaan besoek hy allerhande interessante plekke langs die pad. Natuurlik gaan alles nooit net klopdisselboom nie en moet hy met tye met sy vuiste inklim of die aftog blaas om nie onnodig in die moeilikheid te kom nie. En natuurlik het hy 'n oog vir mooi vrou en die kan hom ook glad nie weerstaan nie. Maar Jop kla nie daaroor nie. 


Lees gerus die klompie kortverhale van JOP en sy manewales soos hy die land verken. Van die gebeurtenisse is op ware gebeure gebaseer en self deur die skrywer ervaar. Hierdie e-boek is dus 'n lekker boek om te lees saam met 'n stomende koppie koffie en beskuit.

LanguageAfrikaans
Release dateJul 24, 2023
ISBN9781928498933
JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.

Related to JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.

Related ebooks

Related articles

Reviews for JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie. - Chris Opperman

    HOOFSTUK 1

    Jop is my naam, veral as my pa my vra of ek my huiswerk gedoen het.

    Jopie, as my ma vra of sy my met my huiswerk kan kom help.

    Ek het as Jop groot geword in die weermag waar ek twee jaar spandeer het by ’n spesiale eenheid waar ek allerhande tegnieke geleer is vir ’n kontak situasie. Ek was spesiaal. Effe langer as die normale man, nogal wye skouers, skraal heupe en atletiese bene. Vroumense het dadelik van my gehou.

    Spesiaal bedoel ek ook giftig soos ’n sakspinnekop. As ek jou bygekom het dan was dit lankal te laat. Na die twee jaar is ek Universiteit toe waar ek van alle dinge ’n rekenmeester geword het. Maar somme was nie vir my nie en ek het toe die pad gevat op soek na avontuur.

    In elk geval, na drie dae het sy my verlaat, met slegs ’n nota op ons motel se bedkussing. Jy het my liggaamlik uitgeput, selfs ek moet toegee, jy is iets anders, Jop. Ek het dit egter so half en half verwag, want ek was self al moeg om die

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1