Landbouweekblad

Goeie ou dae

Later sit ek uit skone verveeldheid teen die grootpad en teikenskiet na alles en nog wat met die .303.

Die goeie ou dae was natuurlik dikwels ook nie so goed nie. In ’n artikel sê Kate Jeffery, professor in sielkunde aan University College in Londen, dat ’n mens se geheue nie soos ’n video is wat alles wat gebeur presies opneem en dan weergee nie, maar eerder ’n konstruksie van gebeure. Ons herroep dus nie soseer gebeure nie, maar herbou dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030. Web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee

Related