Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg3 min read
Stap Teen Jou Eie Pas
Laat in Maartmaand was Jasmin Paris se foto oral in die media. Die een waar sy sommer met haar rugsak nog vasgegord inmekaargesak het. Haar bene is die ene skrape en modder, haar hare hang in sweterige slierte om haar gesig en dié spreek van ’n uitpu
Weg5 min read
Só Vis ’n mens
Wat doen julle wanneer julle nie skryf nie? Henk: Ek is al vir meer as 20 jaar ’n stapen fietstoergids en bevoorreg genoeg om toere na vele verre plekke te lei – deur Afrika, Europa, die Amerikas en die Middeen Verre-Ooste. Ek stap al van kindsbeen a
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg8 min read
Dié Berg Dwing Respek Af!
Ná die aanhoor van verskeie rillerstories het ek Arangieskop van my staplysie geskrap. Vriende het vertel van toonnaels wat afval, bene wat breek, helikopterreddingspogings... Nee wat, om buite in die veld te wees moet ’n mens rustig maak eerder as g
Weg8 min read
G’n Kortpad Deur Die Langeberg!
Die noodlot het ons van meet af aan getart. Ons eerste poging om die Swellendam-roete te stap het nie verder as die Marlothnatuurreservaat se kantoor gevorder nie. Toe ons die oggend vir die inligtingsessie aanmeld, het Adam Nel, die waarnemende veld
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante
Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg8 min read
Die Vrystaat Se Groen-en-goud
’n Uur ná ons wegspring op die Ribbokroete stop ons op ’n grasvlakte om asem te skep. Sjoe, dié roete het met ’n bang begin! Ons is reeds onderdeur kranse se oorhange, met kettings teen ’n rotswand uit en weer af, af, af… met klein kliptrappies. Die
Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va
Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg10 min read
Bewakers Van Die Blommeryk
Op pad na Stanford tref dit my opnuut hoe gou ons Kapenaars uit die stad kan wegglip. Skaars ’n uur gelede was ek en Shaen nog op die N2 uit die stad aan’ t kruie; nou is ons reeds by Somerset-Wes verby en geniet die uitsig oor Valsbaai terwyl ons te
Weg7 min read
Toe Glad Nie Rustig Nie…
“Julle gaan rustig in Magaliesberg stap? Daai roetes is alles behalwe rustig!” hoor ek by talle mense wat hierdie omgewing goed ken. Een van hulle is my vriendin, Melanie van Zyl. Sy het die boodskap wat haar op ons avontuur saamnooi, effens verkeerd
Weg5 min read
Wat Kort Ek Nog?
In sy slopie weeg dit maar 200 g en is omtrent so groot soos ’n potloodsakkie, maar dit het ’n kapasiteit van 22 ℓ. Die rugsakkie het een groot ritskompartement, alkant ’n rekbare maassak vir ’n waterbottel en agterop nog ’n vlak vakkie waarin ’n lig
Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg8 min read
Prentjiemooi Phiring
Phiring, ’n gemeenskap van sowat 600 huishoudings, lê op die Panorama-roete, maar min mense weet van dié plek. Noord van die dorpie styg die landskap vir bykans 1 000 m geleidelik tot waar die aarde skielik aftuimel teen die imposante rooi kranse wat
Weg8 min read
Het Klipspringers Knieë?
Dis vroeg in Augustus en die laaste foto op my foon is van ons kat wat voor die gasverwarmer sit. Ek het dit drie dae gelede in Bloemfontein geneem. Vanoggend toe ek en my vriend Japie Kruger uit die Vrystaat vertrek, was daar ys in die lug. Maar hoe
Weg9 min read
Die Wildekus Se Wildste
Die Wildekus se naam vertel jou alles wat jy moet weet: Dis afgeleë, onderontwikkel en deurspek met egte wilde plekke. En Pondoland, tussen die Mthatha- en Mtamvunarivier waar die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal bladskud, is nog die heel “wildste” deel. Hi
Weg9 min read
SA Se Mees Geliefde Voetpad
Die Otter is Suid-Afrika se eerste amptelike staproete. En sedert dit in 1968 geopen is, stap mense dit nog elke dag. Regtig! Dié roete in die Tsitsikamma is só gewild dat dit ’n jaar vooruit vol bespreek is. En wanneer stappers dit eers eenmaal bele
Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg13 min read
Met Die Klein-Karoo Getoor
Ladismith is die plek waar my ma gebore en grootgeword het en ek hou al my hele lewe lank hier vakansie. Al langs die Klein-Swartberg lê valleie met vrugbare grond en bergwater en die mooiste plaasname: Voorbaat, Dwarsrivier, Buffelskloof, Hoeko, Abr
Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg3 min read
Voëls
Dis nou al amper ’n dekade sedert die Peacock-gesin na die Kaap gesemigreer het. Ons wou uit die stad uit kom – iewers waar bokkies en skilpaaie jou beddings verniel, molle jou grasperk omdolwe en ’n mens nog so dan en wan ’n verkleurmannetjie in die
Weg12 min read
Die Trein Gaan Vertrek!
Die eerste besienswaardigheid wag jou sommer in net daar waar jy op die perron afklim. Muizenberg se Eduardiaanse stasiegebou in Hoofweg met sy mooi kloktoring is iets om te aanskou. Dit is deur die argitek John Collingwood Tully – een van sir Herber
Weg3 min read
Sterreweg
Halley is verreweg die bekendste komeet. Dié komeet het onlangs op die verste punt van sy baan om die son gaan draai, en hoewel dit eers weer in 2061 naby die son gaan wees, kry ons twee maal per jaar wel brokstukkies daarvan te sien. Terwyl ’n komee
Weg12 min read
Oor Grense Heen
Grense is eienaardige goed, oor die eeue heen het mense dit lukraak geskep om die belange van die groep binne die grens te beskerm en natuurlik om ander uit te hou. Kyk jy na ’n kaart van Afrika, sien jy telkens die mees dwaas van alle landsgrense: L
…Or Discover Something New