Trefferlyste
Van die lekkerste dinge in die lewe (vir my altans) is wanneer die natuur en die weer saamspeel sodat jy een van daardie wow!-oomblikke beleef waar tyd en plek vir altyd in jou geheue ingegrif word. Dit kan op die Makgadikgadipanne wees waar jy in di