Umm, Wat Is My Gunsteling-plek…?
Namibië het vele ongelooflike plekke wat ek weer en weer sal besoek: Spitzkoppe, Visriviercanyon, Möwebaai… om net ’n paar te noem. Maar as ek móét kies – sal dit die Skedelkus wees. (Lees op bl. 40 oor nog meer gunsteling-plekke.) ’n Paar jaar geled