‘Hier Kom Die Somer, Die Son’
Daai wekker wat jou uit ’n soete slaap ruk, is ’n onding. Dit mors met ’n mens se natuurlike sirkadiese ritme – dis nou hoe ons liggame fisiek én geestelik reageer op ’n 24 ure lange dag en nag se lig en donker. Ons is geprogrammeer om lomerig te wor