Weg!

BOEKE

Wilderness Dreaming: Memoir of a Wildlife Photographer

Deur Greg du Toit, HPH Publishing R395 in boekwinkels

As jy gereeld Weg lees, ken jy die naam Greg du Toit – hierdie wildlewefotograaf en veldgids se werk het al telkemale in die tydskrif verskyn.

In sy memoir vertel hy van al sy avonture: Sy kinderjare toe hy pal wou voëlkyk, sy opleiding as veldgids, en sy tyd as die bestuurder van safarikampe. Mettertyd het hy sy talent vir fotografie ontdek en geslyp (daar is ook van sy foto’s in die boek).

Om uitstekende foto’s te neem moet jy die wêreld rondom jou goed kan waarneem en Du Toit gebruik hierdie vaardigheid ook in sy skryfwerk: Hy onthou groot én klein oomblikke in die fynste detail. Sy liefde vir die natuur en sy beskrywings van wilde diere staan uit en hy skryf ewe boeiend oor ’n basspinnekop wat sy web oor ’n pad spin as oor die leeus wat kom water drink terwyl hy halflyf in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke

Related