Ebook144 pages1 hour
Huberta se swerftog
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
In hierdie verkorte en vereenvoudigde weergawe van die oorspronklike 1988-uitgawe word die ware verhaal van Huberta die seekoei in fiksievorm oorvertel.
Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tussen St Lucia en die Oos-Kaap aangepak. In dié tyd het sy mense gaande gehad: waar sou sy volgende opduik?
Nadat sy in KwaZulu Natal so amper gevang is om na die Johannesburgse Dieretuin geneem te word, het sy in Durban aangedoen, waar sy op ‘n strand en by ‘n buiteklub opgemerk is. Sy het na amper drie jaar se stap in 1931 in Oos-Londen aangekom. Ten spyte daarvan dat sy as kroonwild verklaar is, is sy kort daarna deur boere op hulle plaas doodgeskiet. Haar liggaam is in Londen deur ‘n taksidermis gestop, en sy staan nou statig in die Amathole Musuem in King William’s Town.

Related to Huberta se swerftog
Related ebooks
Stoffel: die beste stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Leeus se Keuse Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkaduwee oor die Sahara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Luiperdbende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo lig soos klip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories van Ouds Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsReisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEdms. Bpk. Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Middernag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRoep van die Visarend Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke: Feëverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlimtol Rating: 4 out of 5 stars4/5Goudstad van Skeba Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Rook wat Donder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Feëverhale Reeks Volume 1-3: Feëverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen vir Azazel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die eerste Ster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEilande Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Mensvreters van Tsawo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitwatersrand Rating: 5 out of 5 stars5/5Dwaalstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFiela se kind Rating: 4 out of 5 stars4/5Die laaste groet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoefslag Van My Hart: en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Huberta se swerftog
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Huberta se swerftog - Cicely van Straten
.9Na book_preview_excerpt.html YˎjڣX+; Xv4<d]jN2YՍH|B6џKrνꑵfY}{vںhd{_͐a7[();G;³-0\Il-]k]H؈-.`X~eT2L