Weg!

Die woestyn is haar woning

‘Môre wolfies, môre!” roep die bruinhiëna-navorser Emsie Verwey terwyl sy oor die knikkie van ’n duin stap. Ek, Emsie en Weg se fotoredakteur, Shelley Christians, mik vir ’n paar klipperige rotsknoetse op die bopunt van die volgende duin.

“Ek roep die hiënas sodat hulle weet ek is op pad. Anders skrik hulle as ek by die den aankom.”

Die naaste ander mense kry sowat 2 km suid van hier dinge reg vir ontbyt by Wilderness Safaris se luukse Hoanib Skeleton Coast Camp. Emsie is die navorsingskoördineerder by die kamp en bestuur die Skeleton Coast Brown Hyaena Project van hier af.

Haar studiegebied strek van die samevloeiing van die Obias-en Hoanibrivier tot by Möwebaai aan die kus – dis sowat 60 km. Sy beskryf haar werk só: “Amptelik monitor ek die bewegings van drie bruinhiëna-clans langs die Skedelkus; die Hoanibrivier-, Hoanibvloedvlakte-en Möwe-clan. Nieamptelik probeer ek mense se idees oor dié diere verander.”

Sy gaan staan stil en haal haar verkyker uit. “Kyk, daar kom hulle uit die uit,” sê sy en beduie na ’n kolletjie sand tussen die rotsknoetse. Sowaar, dis net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
G’n Kortpad Deur Die Langeberg!
Die noodlot het ons van meet af aan getart. Ons eerste poging om die Swellendam-roete te stap het nie verder as die Marlothnatuurreservaat se kantoor gevorder nie. Toe ons die oggend vir die inligtingsessie aanmeld, het Adam Nel, die waarnemende veld

Related