DIE NATUUR SE RAGFYN DRADE
Aug 15, 2022
4 minutes
DEUR LYDIA VAN DER MERWE
FOTO’S
SUSAN SCOTT
‘In Patagonië is die vaal, geel son baie koeler, bykans soos in Skandinawië, in ’n vaalblou hemelruim. Maar teen twaalfuur, net nadat die wetenskaplike en sy span al die monsters van die poema versamel en die nekband herprogrammeer het, bak dit behoorlik op die rotse en ek moet van my lae klere uittrek. Die landskap is amper maanagtig en jy moet jou vingers diep in die reuse-rotse se gleuwe druk om jouself op te hys. En steeds kom jy nie bo-oor nie. Die poema doen dit sonder veel moeite – soos ’n druppel kwik wat oor die oppervlak beweeg. Toe hy ná die verdowing wakker word, is sy kop dadelik kiertsregop, maar sy lyf nog bietjie lui. Hy kyk rond, betrag ons . . . is baie bewus van ons. Hy steek sy tong uit en lek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days