Weg!

BOEKE EN MUSIEK

The Woodpecker Mystery: The Inevitability of the Improbable

Deur Nick Norman, The Franschhoek PressR295 in boekwinkels

Die geoloog Nick Norman was hard aan die werk aan ’n mynprojek in Brasilië in die 1970’s toe hy eendag iets eienaardigs in die veld in die suide van Bahia opmerk: ’n Speg wat byna net soos die spegte lyk wat hy tuis in Suid-Afrika ken.

Op sy vele besoeke aan Suid-Amerika later jare het hy nog soortgelyke voël- en boomspesies gesien en hy het begin wonder: Hoe het hulle aan die ander kant van die Atlantiese Oseaan beland?

Hierdie boek is sy poging om hierdie raaisel op te los. Norman verdiep hom in ’n verskeidenheid onderwerpe soos vastelandskuiwing, plaattektoniek en seestrome. Hy is bekend vir sy boeke oor geologie, insluitend (geskryf saam met Gavin Whitfield; 2013) en (2015), en maak moeilike konsepte maklik om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg3 min read
Voëls
Dis nou al amper ’n dekade sedert die Peacock-gesin na die Kaap gesemigreer het. Ons wou uit die stad uit kom – iewers waar bokkies en skilpaaie jou beddings verniel, molle jou grasperk omdolwe en ’n mens nog so dan en wan ’n verkleurmannetjie in die
Weg1 min read
Groot Getalle
Op 3 April vier ons Wêreldnatuurlewedag! Ons vergeet soms dat Suid-Afrika ’n uitsonderlike natuurerfenis het; laat dié getalle jou geheue verfris: 19 485Die Krugerwildtuin se grondgebied in vierkante kilometer. Dis omtrent so groot soos Slowenië! Die

Related