Weg!

VOËLS

Dis nou al amper ’n dekade sedert die Peacock-gesin na die Kaap gesemigreer het. Ons wou uit die stad uit kom – iewers waar bokkies en skilpaaie jou beddings verniel, molle jou grasperk omdolwe en ’n mens nog so dan en wan ’n verkleurmannetjie in die tuin kan bespeur. En só beland ons op Langebaan.

Die eerste jaar of wat is alles nuut en vreemd, en ’n mens verkyk jou aan al die mooi dinge. Dis ’n jammerte dat daai kinderlike genot mettertyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Dié Berg Dwing Respek Af!
Ná die aanhoor van verskeie rillerstories het ek Arangieskop van my staplysie geskrap. Vriende het vertel van toonnaels wat afval, bene wat breek, helikopterreddingspogings... Nee wat, om buite in die veld te wees moet ’n mens rustig maak eerder as g
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid

Related Books & Audiobooks