Landbouweekblad

Voëlsports aan die Weskus

Met ons aankoms by die Duinepos-selfsorgeenhede vul ons dadelik die waterbakke en sommer gou is die Kaapse fisante, slangverklikkers en verrassend, die swartkopkanaries, by om dit te benut. ’n Piet-tjou-tjou-grysmees is ook byna dadelik besig om met homself in ons voertuig se truspieëltjie te baklei.

Ná middagete verkas ons na die Abrahamskraal-voëlskuiling langs ’n dam wat die enigste vars water in die park hou. Langs die toegangspad vind ons bergpatryse en die bedreigde witvlerkkorhaan. Die hoogtepunt is egter ’n witkruisvleivalk wat stadig en laag oor die renosterveld sweef op soek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related