Landbouweekblad

Gompou tot byvreter: Voëlkykgenot in die Tankwa

Valkoog

Groot dele van die Tankwa-Karoo Nasionale Park was baie lank relatief ontoeganklik, maar gelukkig het SANParke oor die afgelope paar jare ’n verskeidenheid ruskampe en kampeerterreine ontwikkel. Die park het baie te bied vir die entoesiastiese voëlkyker, of jy nou ’n daguitstappie beoog of langer in die park wil vertoef.

Dit is egter baie verafgeleë, tussen Ceres en Calvinia, en daarom is haarfyn beplanning voor jou besoek nodig. Jy moet alle voorraad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related