Landbouweekblad9 min read
Die Laaste Rit
Omstreeks 07:00 op Maandag 19 Februarie vanjaar klim die Zimbabwiese aktivis Ben Freeth vir die laaste keer op sy sterk Namibiese plaasperd Johnny. Voor hy sy voet in die stiebeuel sit, mompel hy sag: “Oukei, Johnny, oukei . . .” Die twee het ’n lang
Landbouweekblad8 min read
Erdwurms En Perde Laat Die Somme Klop
Dit klink dalk verregaande, maar dit ís moontlik om jou grond met erdwurms te bewerk, met perde te beplant en met beeste te oes, volgens Petrus van Eeden van die plaas Lust by Harrismith in die Vrystaat. Dit het hierdie termynmarkmakelaar wat al lang
Landbouweekblad3 min read
Melk SA: Wat Beesboere Van Voëlgriep Moet Weet
DIE H5N1-stam van die hoogs aansteeklike voëlgriep, wat al in Suid-Afrika uitbrekings onder voëls en kommersiële braaihoender- en lêhen-troppe veroorsaak het, is onlangs by melkkoeie in sekere deelstate van Amerika gevind. Melk SA, die oorkoepelende
Landbouweekblad3 min read
Mielies: Uitvoer Groei Ondanks Struikelblokke
Mielies is tans die tweede grootste Suid-Afrikaanse landbou-uitvoerproduk. Ondanks beperkings soos gebrekkige hawe-uitvoerinfrastruktuur en geen staatsteun die afgelope twee dekades nie, is dit ’n groeiende bedryf. Sowat ’n kwart van die jaarlikse pr
Landbouweekblad2 min read
Vierde Elitekoei Uit Een Stoetery
Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys. Pieter boer op die
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di
Landbouweekblad2 min read
Op Die Plaaskombuis Se DRANKIETOONBANK
’n Bekroonde, trots Suid-Afrikaanse premie-rooibosaanmaakkoeldrank wat van organies gesertifiseerde rooibostee, mineraalwater en net die beste natuurlike bestanddele vervaardig word, sonder enige bygevoegde suiker of preserveermiddels. Die Two in a B
Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad3 min read
Beplan Vir Onseker Toekoms
Hierdie jaar se verkiesing gaan gepaard met die meeste onsekerheid van enige van die vorige verkiesings wat Suid-Afrika gehad het. Daar is bitter min duidelikheid oor enigiets behalwe dat dit die meeste politieke partye nóg is wat aan ’n verkiesing d
Landbouweekblad12 min read
Só Lyk SA Se Topbulle
Eienaar: Pierre-André Cronjé Die Grootkuil Afrikaner-stoetery van Pierre-André Cronjé van Theunissen se strewe is om bulle te teel wat vir hul kliënte meer wins maak. “Ons wil graag die boer se insette verlaag, maar nog steeds ’n maksimum uitset met
Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee
Landbouweekblad2 min read
Vrou-alleen Teen Luiperds En Hartwater
V vyf faktore maak boer met Hugenoot-beeste vir Mary Lochner ’n plesier: hul langlewendheid, stapvermoë, kalfgemak, mooi temperament en gehardheid om in ’n ekstensiewe klimaat aan te pas. Mary bedryf haar CTL Hugenoot SA-stoetery op die plaas Doringk
Landbouweekblad9 min read
Carnarvon Se Ysterman
Die groot bedreigings wat Karooboere die afgelope 20-30 jaar laat les opsê, het individuele boere as leiers laat opstaan en uitstaan. Hulle is jonk en entoesiasties en kyk anders na die wêreld as vorige geslagte. As jy wil hoor wat in dele van die we
Landbouweekblad7 min read
Vennootskappe Sleutel Tot Oorlewing Van Bye
Talle gewasboere se oeste en winsgewendheid is van bestuiwing afhanklik. Hulle steun swaar op die huur van bestuurde byekorwe by spesialisverskaffers. Hulle probeer aan ’n breë front ander bestuiwers, soos wilde bye, hommelbye, skoenlappers en suiker
Landbouweekblad2 min read
Nuut & nuttig
Jannie Myburgh, ’n boer van Ermelo wat bekend is om sy selfontwerpte plaaswerktuie, het nou ’n padskraper ontwerp wat vir intensiewer skraapwerk direk aan die trekker se driepunt gekoppel word. Jannie sê die behoefte het ontstaan weens die swak toest
Landbouweekblad2 min read
Foto-databasis Dalk Nét Die Ding Teen Veediefstal
Met ’n identifikasiestelsel wat slim tegnologie inspan om die unieke eienskappe van beeste se gesigte op kamera vas te lê en in ’n databasis te bêre, kan straks ’n beter identifikasie-en-naspeurbaarheidstelsel gevestig word as met oorplaatjies of tat
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop
Landbouweekblad4 min read
Prysinmenging: Vleisbedryf In Geheel Gelooi
Die braaihoender- en eierbedryf is die enkel grootste landboubedryf in Suid-Afrika, maar is verlede jaar ’n gevoelige slag toegedien met die uitbreking van voëlgriep. Miljoene hoenders is in die tweede helfte van die jaar van kant gemaak en groot gel
Landbouweekblad4 min read
Troef Die Koue Met ’n Pot Kerrie
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag. ■ 1,4 kg beesskenkelskywe■ Sout en varsgemaalde swartpeper■ 5 ml geroosterde kerriepoeier■ 1 knoffelbol, gehalveer■ 2 uie, in wiggies gesny Marinade ■ 250 ml sterk, koue rooibostee■ 60 ml worcestersous■ 1
Landbouweekblad2 min read
BLOKRAAISEL 1767 Sluitingsdatum: 23 Mei 2024
Wen - Wen - Wen! Vandeesweek kan 1 leser ‘n Boereplaas Bordspeletjie wen. Leidraad: ’n Geskenk vir ’n buitelugmens. Lees op bl. 90 hoe dit werk. Een leser kan 'n Boereplaas Bordspeletjie wen. NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik die l
Landbouweekblad2 min read
Vang Dit Voor Dit Vlieg
As dit waar is dat ’n mens se gedagtes die boustene vir jou karakter is, word dit ’n belangrike kwessie dat jy jou gedagtes onder beheer moet kry. Maar is dit moontlik om daardie beheer toe te pas? Gedagtes het die manier om soos die wind te waai waa
Landbouweekblad4 min read
Agoa-wetsontwerp: Voordele Én Risiko’s Vir SA Landbou
JIM RISCH en Chris Coons, senior senators van onderskeidelik die Amerikaanse Republikeinse en Demokratiese Party, het vroeër vandeesmaand ’n wetsontwerp by die senaatskomitee oor buitelandse betrekkinge ingedien wat voorstel dat Agoa tot 2041 verleng
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli
Landbouweekblad3 min read
Stories Wat In Die Landbou Saak Maak
Pieter Conradie van die plaas Glen Oak in die Nuyvallei buite Worcester het vanjaar ’n nuwe rekord vir die swaarste pampoen opgestel — 967 kg. Hy het dus Willem le Grange van Mosselbaai se 2023-rekord van 904,5 kg verpletter. “Daar is net een wenrese
Landbouweekblad8 min read
Vlymskerp Oog, Klipharde Werker En ’n Hart Van Goud
Wanneer iemand as ’n vierdegeslagboer beskryf word, wek dit die indruk van ’n erfplaas wat van geslag tot geslag opgebou is en waar die jongste geslag wat daar boer, met die spreekwoordelike goue lepel in die mond gebore is. In Wikus Bekker en sy voo
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
Die gemeenskap van Graaff-Reinet wag al dae lank — eintlik al meer as ’n dekade — vir die Nqwebadam om oor te loop. En nadat honderde millimeter reën sedert einde Maart oor dele van die Karoo begin val het, het die dam middel April oor sy walle begin
Landbouweekblad4 min read
Vuurwapens: ‘Nalatigheid’ Ná Vernietiging Kan In Hof Draai
DIE vernietiging van derduisende vuurwapens sonder ’n papierspoor of ballistiese toetse kan voor die hof gedaag word, en spesialiste meen dit maak die polisie aandadig aan misdade wat daarmee gepleeg kon word. “Die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD)
Landbouweekblad4 min read
Kritiek Op Meesterplanne Ongegrond
Manie en sy kollegas is versigtig om ekonome, akademici en navorsers af te maak as mense wat te veel tyd in die kantoor deurbring en te min in die regte wêreld. Kundige, indringende navorsing oor aangeleenthede wat gewone mense se welstand raak, is i
Landbouweekblad1 min read
Droughtmaster-prysrekord: ‘R1,6 M. Want Hy’s Die Naaste Aan ’n Perfekte Bul’
Die driejarige Droughtmaster-bul 21-0003 CSA, wat deur Considerata SA geteel is, is op 11 April op die sewende produksieveiling van dié Droughtmaster-stoetery van Parys vir ’n Suid-Afrikaanse rekordprys vir dié ras van R1,6 miljoen aan Soetvelde Drou
…Or Discover Something New