Dié Week In Die Landbou
Beurtkrag het die voedselmaatskappy RCL Foods tot R96 miljoen in die ses maande tot einde Desember gekos, maar volgens mnr. Rob Field, finansiële hoof, is dit net die regstreekse koste; die onregstreekse koste is veel meer. Hy sê volgehoue hoë vlakke