Landbouweekblad

Sluikhandel kan tabakbedryf sy boere kos

BRITISH AMERICAN TOBACCO SA (Batsa) is die grootste koper van plaaslik geproduseerde tabak. Hy koop sowat 90% van Suid-Afrika se produksie elke jaar, maar deesdae is net 19% van die totale sigarette wat in 2022 in Suid-Afrika gerook en verklaar is, deur Batsa vervaardig.

Batsa het op ’n onlangse mediageleentheid by sy vervaardigingsaanleg daarop gewys dat Suid-Afrika se nege ander sigaretvervaardigers in 2022 altesaam 2,1 miljard sigarette in verkope in lande binne die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sadu) verklaar het.

Daar is dus nog 5% van die totale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad5 min read
Voëltoerisme Gee Boerderye Vlerke
Toerisme kan die wa deur die drif trek wanneer natuurrampe en die politiek aan ’n plaas se winsgewendheid knaag. Voëlkyktoerisme is wêreldwyd ’n snel groeiende nismark in die ekotoerismebedryf, en plaaslik het dit ’n hupstoot gekry danksy ’n projek v
Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van