DIE bestuur van die entstofmaatskappy Design Biologix hoop dat hulle binnekort registrasie van die Registrateur van die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels (wet nr. 36 van 1947) vir sy nuwe entstof vir slenkdalkoors sal ontvang.
Me. Karen Nel, eienaar van dié entstoffabriek, en dr. Angela Buys, uitvoerende hoof, sê dit is “omdat die departement van