Landbouweekblad

Aangrypende verhaal oor eenvoud en menswees

Wou jy altyd ’n skrywer word?

Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit is om byvoorbeeld nie krag te hê nie. Ek wou vir hulle skryf oor die eenvoudige leefwyse en stadige pas wat vir my aanloklik was. Hier by die huis het ek vir hulle staaltjies neergeskryf oor kuikens of kalwers grootmaak. Ek het toe besef dis vir my lekker, en ek het ’n skryfskool bygewoon waar ek ’n kortverhaal geskryf het wat later tot Spookwerwe ontwikkel is.

Daar is verbande met in jou nuwe boek. Kom die idee vir al lank aan, of het dit eers later

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related