Ebook257 pages3 hours
Truitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde
Rating: 3 out of 5 stars
3/5
()
About this ebook
Wat beteken dit as ’n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar o waar in die wêreld is die Pomona Spur – en hoekom sal jy nooit jou vyfjarige se verjaardagpartytjie daar wil hou nie? Sedert hy enkele jare gelede die SA komediewêreld betree het, het Schalk blitsig ’n ikoniese figuur geraak. Hy’t al vir Trevor Noah geopen, hy was die skattige Danny in die kykNET-reeks Hotel, die uiters gewilde aanbieder van Die Kliek op VIA, en in 2018 sal die volk hom geniet in Die Ware Naarheid, ’n satiriese nuusprogram in spitstyd op kykNET. Sy volgelinge op Facebook en Instagram trek ver verby 30 000, en sy kop staan oorsee se kant toe. In dié piepie-jou-nat-van-die-lag memoire verklap Schalk – en sy soortvan-bestuurder, Erns Grundling – die bisarre en hartroerende dinge wat hy oorgekom het op sy reise regoor die land na oral waar ’n mikrofoon en ’n dronk gehoor hom inwag.
Author
Schalk Bezuidenhout
Hierdie krulkopkomediant met sy snor en kenmerkende truitjies is op 26 reeds volksbesit. Sedert hy in 2015 in Trevor Noah se voorprogram opgetree het, het hy meteoriese opgang gemaak as 'n stand-up-komediant, TV-aanbieder en -akteur. Schalk woon in Groenpunt in Kaapstad, maar voorstedelike Kempton Park in Gauteng is sy grootwordplek.
Related to Truitjie roer my nie
Related ebooks
Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier Rating: 2 out of 5 stars2/5Die Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPruimtwak en skaduboksers: rubrieke, heildronke en nagedagtes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Gedagtekringe, 'n Afrikaanse Bundel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamee: kortverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Hierdie mens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie boek van toeval en toeverlaat Rating: 3 out of 5 stars3/5Die Reuk van koffie: Rubrieke, blogs en ander geskrifte Rating: 3 out of 5 stars3/5Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAanspreeklikheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die vrou af 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNuwe Stories Rating: 2 out of 5 stars2/5Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5Skeur Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Stralerjakkers Rating: 5 out of 5 stars5/5Krokodil aan my skouer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories uit 'n Straat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie helder dae: Outobiografiese verhale, rubrieke en essays Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Engel in die hoenderhok Rating: 3 out of 5 stars3/5Nadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoshuis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Truitjie roer my nie
Rating: 3 out of 5 stars
3/5
1 rating1 review
- Rating: 3 out of 5 stars3/5Hierdie boek sou soveel beter sonder Erns se stukke gewees het.
Book preview
Truitjie roer my nie - Schalk Bezuidenhout
INa book_preview_excerpt.html }[˒u(zFCA2 " M̞G*ZiWZzpxO?їs3k $f;+}//HW/>{߿yce8oB7Lww蚫ScSnmBk|z
c'_߂.lMBU{"·zMN~w\97nW;!cx!ġ
ow:D<TnZɵ.o1حVxSǫp7noq*֧!f3xf{p'?t$W3v3O
<IN$-9_
HW$$jHd\Y3</} uHۆ}ȕ:s9nLuݫ;ELEk8@Bm+|jnNSKܻ֍ӖІi
#SJLF6[&neLZrvڽݹN
ԧ{v{~c1?[~c_˖]M^&?ox^.kpgC̐JF#`4!P/k$e%ş
ͭ'
cÞ[u1YK@piP~\p0Z6; 4B:J q4KۀC6fxp]Ɯؘ #kx A(gsv[茧1<