Ebook243 pages4 hours
Krokodil aan my skouer
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Krokodil aan my skouer is Christiaan Bakkes se boeiende vertelling oor sy vroeë vormingsjare. In ses bundels sedert 1998 het lesers hom leer ken deur sy Stoffel Mathysen-persona. Vandag is hy bekend as ’n gesogte safarigids en gerespekteerde natuurbewaarder, maar mense onthou hom steeds as die man wie se arm in die Krugerwildtuin deur ’n krokodil afgebyt is – ’n gebeurtenis wat sy lewe verander het. Vir die eerste maal vertel Stoffel ook die volle verhaal van sy jaar grensdiens in die Wes-Caprivi en ontbloot só ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En hy kondig sy nuwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery.
Author
Christiaan Bakkes
Christiaan Mathys Bakkes is in 1965 op Vredenburg gebore. Hy was staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin toe hy in 1994 sy linkerarm verloor het na twee krokodille hom aangeval het. Na sy herstel reis hy deur Afrika, werk vir drie jaar vir die WWF in Namibië, en daarna by ’n safari-maatskappy. Hy woon in Damaraland in die noordweste van Namibië.
Read more from Christiaan Bakkes
Stoffel op safari Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel: die beste stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel in Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Krokodil aan my skouer
Related ebooks
Onbeskryflike genade Rating: 4 out of 5 stars4/5Truitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde Rating: 3 out of 5 stars3/5Die dag ná die rowers opgedaag het: Leef hier en nou Rating: 5 out of 5 stars5/5Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsToe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Generaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem en die wilddiewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Oorsee: Die drama Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dao van Daan van der Walt Rating: 4 out of 5 stars4/5Noudat slapende honde Rating: 5 out of 5 stars5/5Witboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Bloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAanspreeklikheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBrouhaha Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier Rating: 2 out of 5 stars2/5Die rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5In die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamee: kortverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeë blikkies vol liefde en ander verhale: ’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRatels Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkoolstories 1969: 1980 Bredasdorp Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGedagtekringe, 'n Afrikaanse Bundel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpertyd Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Krokodil aan my skouer
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Krokodil aan my skouer - Christiaan Bakkes
0Na book_preview_excerpt.html [ˎFvzUV =-dKZPf$3LW^yJ?/9F
؆mu%`}{__~u¼/>/46֡xVsO~n{\jC5S^Sxgʵci>nWWs3fqξ/Y4Jǿyh>
|ʷUT͝WoUj?]3V~???-G>쪧kjh{nppv_?'/>Y ߴz䇹:.m5-. /1mn3ab4{_W!6#6;o49wC`UtkaP/.=ө|h{H=Iۇɹu{G-zHύz-M\hsSuSSh
tt* ]X(uj'u|u"bGa