Huisgenoot

SPOKE VAN DIE VERLEDE

SY HET koud geword van skok die dag toe sy die boodskap uit Nieu-Seeland kry. Die bewering dat haar broer ’n jong meisie in sy nuwe tuisland gemolesteer het, het die wonde van die verlede weer oopgeruk en daarmee saam die trauma van haar eie kinderjare.

“Ek weet wat met my as kind gebeur het, maar ek het gehoop my broers sou dít nooit doen nie,” sê Amor van der Westhuyzen. Sy is die enigste dogter van wyle Joey Haarhoff, wat destyds saam met die pedofiel Gert van Rooyen van die verdwyning van minstens ses jong tienermeisies in die laat 1980’s en vroeë 1990’s verdink word.

Nou is die naam Haarhoff opnuut in die nuus nadat Amor se broer,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related