Huisgenoot

NOG ’N STUKKIE VAN DIE RAAISEL?

VIR die sogenaamdeswaardmoordenaar het die tronkdeure onlangs ná 13 jaar oopgeswaai, maar die raaisel bly onopgelos: Wat het ’n 18-jarige Morné Harmse destyds daartoe gedryf om ’n gruwelmasker oor sy kop te trek en een van sy medeleerders, die 16-jarige Jacques Pretorius, by hul skool in Krugersdorp met ’n swaard dood te kap?

Of moet ’n mens liewer vra: Het iemand hom dalk daartoe gedryf?

Al wat Harmse (nou 32) ooit wou verklap, is dat “die duiwel” hom aangesê het om daardie dag te moor.

Maar volgens nuwe bewerings het Harmse se duiwel dalk ’n naam en gesig gehad: dié van Cecilia Steyn, die veroordeelde baasbrein en manipuleerder agter die sogenaamde Krugersdorpmoordkliek wat tussen hulle 11 mense vermoor het.

het onlangs berig Harmse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related Books & Audiobooks