Ebook416 pages4 hours
Klara
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle ná haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom – Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met ’n halwe Duitser te trou en landuit te vlug – maar nie sy nie. Iemand moes omsien na Ma wie se kop heeltemal uitgehaak het, en iemand moes help om Ma se fratskind, Henk, deur matriek te sien, en daarby moes Klara ook nog haar eie geleerdheid kry. Eers toe die ding met Dries, Boplaas se erfgenaam, op die rotse loop, was dit asof Klara haar kon losmaak van haar verlede. En ná hoeveel jaar ook los van Hannes aan wie haar hart verbind geraak het soos ’n lusernland aan ’n leivoor. Maar dit is juis toe sy uiteindelik weggaan dat Klara agterkom hoe onlosmaaklik sy verstrengel is met daardie plaas en sy mense. Klara is ’n verhaal met ’n onweerstaanbare aardsheid. Onheilig snaaks maar ook hartverskeurend. Dis nie aldag dat ’n mens jou só kan verlustig in die vreemde draaie wat die lewe gooi nie.
Author
Mariël le Roux
Mariël le Roux is op 1 Oktober 1947 op die plaas Houmoed naby Worcester gebore. Sy matrikuleer in 1964 aan die Hoër Meisieskool Worcester. Dié ma van vier het haar loopbaan as dosent in Verpleegkunde aan die Universiteite van Wes-Kaapland en Stellenbosch beoefen. Na haar aftrede skryf, lees en reis sy graag. Sy en haar man, Jean, woon op Hermanus.
Related to Klara
Related ebooks
Die naamlose Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIsabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Skadustemme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrousseaukis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeen Trap Af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Padmaker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBiegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCtrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMeer as een grens Rating: 3 out of 5 stars3/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Die skrywer Rating: 3 out of 5 stars3/5Skeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Piekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5'n Engel in die hoenderhok Rating: 3 out of 5 stars3/5'n Palet vol vreugde: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMia: 'n Ma se storie van verlies en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNie van hoorsê nie, Here Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTot die dood ons skei: Mans wat hul vroue vermoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartstories: Huis toe met 'n ligter tred: Huis toe met 'n ligter tred Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKersvader Kom Dorp Toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Sal Weer 'n Loflied Sing Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Kalmte in die malle gejaag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Klara
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Klara - Mariël le Roux
V5Na book_preview_excerpt.html }ˮ$Gݯ쳪Y$<Qs32n<<LVZinaVL|3[\͌ٱc~5~ռLiv)؝KjWr&Ml|:!f8tOi0f>]f|'|0To͙Hk5/t9vB0R͗I~ oa9}W7. /H,UC)y&A [y&/to8?Ct˒O>}Û!'S>dpoOG1~n'|odQVK =N[[UCĕϱrf(U!yblCUrm!Rih P˞s!N̐ h܁b3ϐ8@qƵ1
|(_Wk,4:q `B-?moOߊ
AEؐJb=B;+nWm;{x
\03"Fv:rexf /$bJRwjj0V:M|+t0qJ(V1X]_q[ߧ6Ȅ.M0.H8
Nl
UTBh<@ly?u;-Ivucj@ݏq%#gB*[;`:
@!E=/jϳkw.oFyF/I]&h|j&q0Wbm禎AT9|S/N`FphnSx`./3@gUΒ=xDy(%/%Yk
8`ۍA Yu,y8ڱ(5f<@5<]NvpTUh@ԑGA}%x)6u9Xf94Z-'UQC2G&rX~R/Ceg#&_˦gg.j sXj~#+Xy9TIf2:x|b{tZ-?݇ʧt
aD08+ΨVF'VNJX#m^\*awgDV9
γWml8,F#"Ϸ x4oÑb9$/%TJh\`L#
.*b JܸqV0_G)/)F,0;OߍSȌ7(q=J]"lt*Ά 8
Qښ=ƓDŽYC`o#cCM˰UL:@.d$aD·,^DY;{=WCC'H(H4Lk#[YWc KZ
<%WBDd;DLHS8p7ׄP-wqxA