Ebook183 pages2 hours
Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook 'n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.
Author
Mariska Robberts
Mariska Robberts is gebore en getoë in Pretoria. Sy verwerf haar BCom-graad aan UP. Sy en haar man hervestig hulself in Bloemfontein waar sy aanvanklik voltyds en deesdae deeltyds in die bemarking en skakelwese werk. Sy het vier kinders, waarvan een nie meer op aarde is nie.
Related to Mia
Related ebooks
Van vrees na vrede: Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsToe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skuiling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie naamlose Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Ding tussen man en vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Die kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5My naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Lang pad na vergifnis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKersvader Kom Dorp Toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadustemme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKroes Rating: 4 out of 5 stars4/5Bloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Temmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Donkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Rassie: Stories oor rugby en die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElim Rating: 3 out of 5 stars3/5Op die spoor van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Sal Weer 'n Loflied Sing Rating: 5 out of 5 stars5/5Skoolstories 1969: 1980 Bredasdorp Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFlentermens word heelmens Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Hemelhoë hekkie Rating: 3 out of 5 stars3/5Onthou my Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Mia
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Mia - Mariska Robberts
[Oa book_preview_excerpt.html Z˲Frh)EĠ2ġW\:
D5ģ ۽8B'%>d<`Dqd&ϟy
Cx8
ųO>uO]ch7njb
e9bbbg's<:u>ƆKuַ(T6DŢt%x/r
{?iQvCڽ[mac3'LŇp,jأ>uB3gg`i36أ,^?*gv 3?7y_Q^ܸ
z)~A>RO>XEV}E~_ݨxɋɵPLۦI PS:?+#$;Vݮ8{B1ShpM8tib,w[M dt,@0#v4Ⱦ]L6V⮝.gjmCFT#ϝ?{sI?HiM
ABwM'{W<
+)R8}9BuCjzxᓯzyyW~aŇ.S~qjp:
;8jlwB_BւĸN]*5fyrq)>HgtkfX9ͱB[/76߰g
K֙Æx&Y5LuQfm4Fʬ
pAyDy'ѭz.>|tU;@jK`)^_d|F9YI