Seksklagte teen oudjoernalis oor seuns
Mar 22, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
FOTO: NEWS24
Drie mans, een van hulle ’n voormalige sanger uit die tyd van die Voëlvrybeweging en die ander ’n rubriekskrywer van Rapport, het die afgelope week strafregtelike klagte ingedien teen ’n oudjoernalis wat hulle na bewering as kinders gemolesteer het.
Coenie Slabber, wat nou in sy tagtigs is, was in sy jonger dae ’n gesiene kunsredakteur by en ’n belangrike kampvegter
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days