Rapport2 min read
Taai Lyk Nou Soos Taai!
Die Ford Ranger se plaaslike sukses kan in ’n groot mate aan machostilering toegeskryf word. Toyota se huidige geslag Hilux, daarenteen, word esteties gekortwiek deur visuele eienskappe wat voorkeure in Asiatiese markte bevredig. Sedert die Toyota se
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Wie Word Die Munisipale Toro De La Peña Gespaar?
Ek droom gisternag ek trou met ’n Russiese vrou. Dis die dag van die seremonie, daar is honderde gaste. Ek het die bruid nog nooit vantevore ontmoet nie. Ook nie haar familie nie. Dis my troudag, maar niemand ken my nie. Almal is opgewonde en skarrel
Rapport2 min read
Flitse
Dit was gister eenrigtingverkeer in die Sesnasies-toets tussen Ierland en Italië in die Aviva-stadion in Dublin nadat die tuisspan die Italianers met 50-17 gelooi het. Ierland was rustyd gemaklik met 24-3 voor, en in die 60ste minuut het hulle die kr
Rapport2 min read
Staat Stuit Stryd
in kontak met Herbst was. Twee Stormers – die Bokke Steven Kitshoff en Scarra Ntubeni – en vyf Leeus – Jaco Kriel, Burger Odendaal, Jan-Henning Campher, Ruan Dreyer en Dylan Smith – is onder kwarantyn geplaas. Rapport se bronne sê Alberts, Herbst, d
Rapport2 min read
Nuwe ‘Basaar’ Vir Kleinhandelaars
Kapenaars kry eersdaags ’n nuwe soort afdelingswinkel – ’n soort “basaar” waar 240 plaaslike handelaars saam met van die wêreld se top-handelsmerke winkelruimte onder een dak huur. Dié afdelingswinkel, ofte wel “EGG”, sal meer as 3 000 m2 vloerruimte
Rapport2 min read
Spelers Se Salaris Bly Dalk In 2021 Kleiner
Vervolg van bl. 24 Geeneen van die rugbyadministrateurs met wie Rapport die afgelope week gepraat het, kon egter met sekerheid bevestig of SA Rugby die beweerde R130 miljoen vir finansiële by-stand gaan gebruik nie. Dis ook onduidelik of die beheerl
Rapport1 min read
Lokettreffers
Die topverdieners by die loket die afgelope week: 1. Mulan **** 2. After we Collided ** 3. Trolls ** 4. Doorman ** 5. Tenet *** ■
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa
Rapport3 min read
Polisielede Krepeer Ná Jare Se Lojale Diens
Hulle het die beste jare van hul lewe vir die polisie gegee en hul lewens op die spel geplaas om skelms agterna te sit en Suid-Afrika ’n beter plek te maak. Maar jare nadat 65 polisielede die mag weens trauma of beserings aan diens moes verlaat, wag
Rapport1 min read
Baabaas Se Dop-skande
Beeldmateriaal het aan die lig gekom van ’n hele paar Barbarians-rugbyspelers, wat die voormalige Engeland-kaptein Chris Robshaw insluit, wat in ’n Engelse kroeg drink. Die video wat op sosiale media versprei is, was een van twee aande uit, wat daart
Rapport1 min read
Opperman Blaas Lewe In ‘Steeds Donkie’
Steeds donkie. Met Frank Opperman. Regisseur: Gerrit Schoonhoven Frank Opperman het lewe aan Donkie gegee, en die aanvraag na kaartjies vir die vervolg, Steeds donkie, kan om die virtuele blok strek. Donkie is die hoof van ’n hoërskool en hy is uit
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport4 min read
Kaapse Kapers!
Die Stormers het Vrydagaand in die Mbombela-stadion die grootste stukkie huisroof van die nuwe rugbyseisoen gepleeg met hul broekskeur-oorwinning van 42-37 oor die Pumas. Selfs die Stormers-afrigter, John Dobson, het ná sy span se terugvegpoging erke
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met
Rapport1 min read
Cheetahs Bevind Hulle By Kruispad
Spanne van Georgië en Duitsland kan deel word van ’n nuwe toernooi in Rusland waarin die Cheetahs oorweeg om te speel. Die Cheetahs, wat op hul knieë is nadat hulle saam met die Kings uit die vergrote Pro16 gestem is, poog intussen kliphard om deur m
Rapport4 min read
Saamblyers: Onthou Tog Die Testament
Ek kyk vandag na saamblyverhoudings en veral die belangrikheid van ’n testament as jy in so ’n verhouding is. Ek doen dit teen die agtergrond van die uitspraak deur die hooggeregshof in Kaapstad verlede maand in die saak Bwanya vs. Meester van die Ho
Rapport1 min read
SA Wetstoepassers ‘Kort Tegnologie’ Teen Misdaad
Wetstoepassers sal baie beter tegnologies toegerus moet wees om hul werk te kan doen, sê adv. Hermione Cronje, hoof van die spesiale direktoraat wat op staatskaping fokus. “Ons het nie ’n weermag van ondersoekers nodig om die strate in te vaar nie, m
Rapport3 min read
Slaap Is Lekker, Maar Dit Gaan Allermins Al Jou Kwellings Oplos
“Maak my wakker as dit alles verby is.” Dit is die wrang soort grap wat mense maak wanneer hulle genoeg gehad het, en ek hoor dit al hoe meer. Om in te sluimer totdat alle probleme opgelos is klink aanloklik in hierdie jaar waarin soveel dinge oorsta
Rapport1 min read
Wallabies ‘Is Só Dan Juis Polities’
Wanneer jy nie kniel ter ondersteuning van die Black Lives Matter (BLM)-beweging nie omdat jy nie ’n politieke punt wil maak nie, gebeur juis die teenoorgestelde. So het Peter FitzSimons, ’n rubriekskrywer by die The Sydney Morning Herald, gereageer
Rapport3 min read
‘Dominee,wanneer Kry Ek My Goed?!’
’n Dominee van Dullstroom hoop die doodsdreigemente en oproepe van mense wat “die m**r in is” sal ophou nadat die man wat glo sy identiteit gebruik het om bedrog te pleeg, in hegtenis geneem is. “Ek kon nie meer slaap nie en het drie, vier oproepe pe
Rapport4 min read
Vuurwarm In Die Yskoue
’n Jaar gelede moes hy daaraan gewoond raak om weekliks op gevriesde en modderige rugbyvelde in Engeland te speel. As ’n Afrikaanse plattelander van die Paarl moes hy ook blitsvinnig daaraan gewoond raak om te praat in ’n taal wat sy tong behoorlik l
Rapport3 min read
Sport Se Gehalte Ly – En Dis Goed So!
Vrydagaand het ons oudstryders vergesigte begin sien van die Lionbekerwedstryd in 1983, toe Suidoos-Transvaal waarskynlik die sterkste WP-span ooit in Wit-bank ore aangesit het. Indertyd het ek en ’n huismaat uit Ermelo se wêreld hittete daaroor hand
Rapport1 min read
Voorkomende Medikasie
In ’n onlangse studie in die tydskrif Jama het kenners van die Universiteit van Kalifornië in San Francisco bewyse nagegaan vir twee klasse medikasie wat moontlik borskanker in hoërisiko-vroue kan help voorkom, berig The New York Times. Die een klas
…Or Discover Something New