‘SA Leef In Virus-vrees’
Suid-Afrikaners leef in vrees vir die koronavirus en, selfs al word die inperking môre heeltemal opgeskort, sal hulle voortgaan om alles moontlik te doen om te keer dat hulle siek word. Dit is een van die belangrikste bevindings van Rapport en City P