Rapport

Daar’s hande wat kan help

Die bekende sangeres Lize Beekman se stilte en vrede kom van ver ente langs Melkbosstrand se wit strand stap. April agt jaar gelede, ná die selfdood van haar geesgenoot, Annake de Villiers, het haar wêreld tot stilstand gekom. Maar die toekoms lê weer oop en mooi voor haar.

Voor daardie April was haar konserte volbespreek, sy’t geskryf vir bekendes soos Amanda Strydom, Laurika Rauch, Theuns Jordaan en Coenie de Villiers, daar was optredes in Nederland, Australië, Duitsland en Londen . . .

Dit het als 25 jaar terug begin toe Lize ná haar studie by. Oor twee dekades skryf Lize meer as 100 liedjies, onder meer die temaliedjies vir en .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia

Related