Rapport

Twee boere kry doodsdreigemente

“Ek het geen probleme met krag aanlê vir die gemeenskap nie. Dit moet net op die regte manier gebeur.”
Dit gaan nie oor ras nie, maar oor prosedure.

’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is.

Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreigemente en eise vir elektrisiteit- en wateraansluiting daarop op hul plase gekry.

Al twee boere het plaasbewoners

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson