Landbouweekblad

’N KLAD OP DIE PLATTELAND

DRIE gewapende mans het haar plaashuis se deur afgebreek, haar verskeie kere geskop en met die vuis in die gesig geslaan, haar met verkragting gedreig en met ’n mes bokant haar oog gesteek. Hulle was op soek na geld, vuurwapens en enigiets van waarde waarop hulle hul hande kon lê.

Só het ’n moedige me. Mimie Jacobs (52), stigter van die Rosemead-boerdery buite Bloemfontein in die Vrystaat, op ’n webinaar met me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, vertel van die plaasaanval

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related