Landbouweekblad

Plaasverkope

GAUTENG

Carletonville

LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000.

VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000.

HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi Digit Trading 1 (Edms.) Bpk., van F. Ferreira, R2 100 000. ROOIPAN (96), 557 ha, aan Winston Trust, van B.K. Bothner, R500 000.

NIGEL

HOUTPOORT (392), 19 ha, aan J.H. Barnard, van D.C. Jansen van Vuuren, R1 800 000.

WITKOPPIE (373), 97 ha, aan C.L. Kriek, van C. Kriek, R2075000.

PRETORIA

WATERVAL (273), 11 ha, aan Zatosec (Edms.) Bpk., van B.J. de Bruin en P.J.H. de Bruin, R1780000.

WATERVAL (273), 11 ha, aan Edzi Farms (Edms.) Bpk., van Zatosec (Edms.) Bpk., R2800000.

ZWARTKOPPIES (364), 30 ha, aan Hollenbach Prop (Edms.) Bpk., van R. Michaletos, R30 000 000.

KWAZULU-NATAL

BALLITO

KRUISFONTEIN (963), 75 ha, aan M Bisunder Farming BK, van Venram BK, R5 500 000.

BARNES (15393) 11 ha, aan Whiteview Investments (Edms.) Bpk., van A. Chowan en M.I. Chowan, R985 000.

HYDE PARK (10233), 252 ha, aan Kwadukuza-munisipaliteit, van Even Grand Trading 51 BK, R83 990 000.

LADYSMITH

CATHKIN (1285), 110 ha, aan Farm Ponds (Edms.) Bpk., van C.L. Maritz en F.P. Maritz, R2900000.

ARTEBEEST SPRUIT (2174), 195 ha, aan Zunckel Farmstrust, van P.A.T.R. Willmott, R12 500 000.

NEWCASTLE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter