Landbouweekblad

PLAASVERKOPE

GAUTENG

CARLETONVILLE

CYFERFONTEIN (35), 373 ha, aan Bull Range Trading BK, van Kleopa-familietrust, R4 700000.

NIGEL

BOSCHKOP (426), 17 ha, aan A.Kapp,vanP.D.Ferreira, R600 000. WATERVAL(150),102ha, aan Cosmopolitan Projects Johannesburg (Edms.) Bpk., van Dankospace (Edms.) Bpk., R23 450 000.

PRETORIA

WITFONTEIN (521), 123 ha, aan M.J. Mostert, van H.B. Joubert en J. Joubert, R1 600 000.

KWAZULU-NATAL

Geen transaksies is tydens vlak, 5, 4 of 3 van die grendeltyd by aktekantore in KwaZulu-Natal geregistreer nie.

LIMPOPO

ALLDAYS

ROZENTHAL (186), 1 366 ha, aan Brewside Game Farm (Edms.) Bpk., van A.M. Leask en A.C. Leask, R5 000 000.

DENDRON

SANDFORD DOWNS (1019), 13 ha, aan Erf 1721 Ceres (Edms.) Bpk., van Aldo Draghifamilietrust, R9 001 468.

GROBLERSDAL

BLAAUWBOSCHKUIL (20), 21 ha, aan Hanepoot Holdings (Edms.) Bpk., van J.S. Grib en J.J. Grib, R1 625 000. KLIPPAN(21),24ha,aan R.D. Setshedi, van Johan Smith-familietrust, R635 000. MANTSOLE (40), 21 ha, aan B.F.J. Nell, van J.A. Strydom en J. Strydom, R850 000.

MODIMOLLE

DE NYL ZYN OOG (78), 483 ha, aan Grootfontein Wild (Edms.) Bpk., van Ringwood Inv BK, R6 000 000. HANOVER (642), 86 ha, aan Oorvloed Landgoed (Edms.) Bpk., van J.H. Pretorius, R1 500 000. VAALWATER(137),233haen ZANDRIVIER (138), 1 156 ha, aan Giyani Agriberry (Edms.) Bpk., van Slijpsteen Meel (Edms.) Bpk., R60 000 000. ZUIKERBOSCHKOP (97), 811 ha,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit