Landbouweekblad

Briewe

POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Skep toekoms vir SA se jeug

WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hierdie gebroke land van ons? Inteendeel, hoe voel hulle oor die wêreld van vandag?

Daar is nie werk nie. Waarheen gaan die gegradueerdes en dié wat matriek klaargemaak het? Ouers bestee honderdduisende rande aan hul kinders se opvoeding aan tersiêre instellings, betaal rente op rente vir jare daarna, en dan sit die kind gestrand met geen vooruitsigte op ’n beroep nie.

Dit is hartverskeurend, en verklaar waarom daar soveel dwelmmisbruik en geestessiektes onder die jeug is. Ons as volwassenes sukkel dan om te cope en sane te bly in hierdie koelbloedige lewe van nou. Enige ouer wat kinders op skool het, sal vir jou sê hoe hulle steier onder skole se druk om kinders se skoolfonds te betaal. Dit is onvolhoubaar.

Jong mense moet sonder kommer kan studeer en die volwasse wêreld met vreugde en hoop betree, maar nou is daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad2 min read
Nuwe ‘Insekgom’ Speel Klaar Met Plae
FYN, taai druppeltjies van eetbare olie wat op plante gespuit word, kan skadelike insekte vang, maar sonder die nadelige uitwerking van konvensionele plaagdoders. Damian Carrington, omgewingsredakteur van The Guardian, skryf onlangs in dié Britse koe
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related