Landbouweekblad

BRIEWE

DIE LANDBOU SE NUWE GESIG

In my geestesoog sien ek ’n ouerige oom wat op ’n petrolkan sit. Hy het lang kakiekleurige kouse aan met leervellies wat al vele myle geloop het. By dit het hy ’n kakiekleurige kortbroek en ’n tweekleur-knopieshemp aan. Verder het hy ’n mooi breërandhoed op sy kop. Vir my lyk sy gedagtes ver, oë helder en sy glimlag breed. Sy hande is vuil en sy klere is vol rooi stof. Ek kyk na die gasstofie wat in die sinkskuur staan, terwyl ek myself verbeel hoe hy nou vir my ’n blikbeker met vuurwarm, pikswart moerkoffie gaan aanbied.

Soms voel dit of dit steeds die idee is wat die samelewing van ’n boer, die boerdery en die landbou het. Daar is seker steeds gevalle waar hierdie oom die landbou kan voorstel, maar die meerderheid van die landboubedryf het aansienlik verander. Wanneer ek vandag aan die landbou dink, dan dink ek aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats

Related