Landbouweekblad

Vra vrae, leer by ander en vestig goeie stelsels

Jong boere 3

Van sy ma se plan dat Kleinjan Teubes ’n loopbaan buite die landbou volg, het niks gekom nie. Hy en sy broer, JA, boer die afgelope tien jaar op die familieplaas Idma by Vredendal en brei eenstryk deur uit.

Tog het dit die 34-jarige boer gepla toe hy in 2020 met ’n kode 14-rybewys as sy hoogste kwalifikasie by die Syngentaleierskapakademie opdaag. Die program is daarop gemik om leierskap by jong boere te ontwikkel. Sy deelname daaraan het sy wêreld vergroot en sy visie verbreed.

“Wat húlle my gebied het, sal my my lewe lank bybly. Die netwerk van vriende wat ek daar gebou het, is die belangrikste van alles.”

Kleinjan hoop die program kan die begin wees van jong mense in die landbou wat vernuwend dink en meer prominent na vore kom. “Die wêreld verander aanmekaar en ons moet daarby aanpas.”

‘Skuldfiks’ en lesse geleer

Sy eerste paar jaar in die familieboerdery was baie moeilik. Dit het nie goed gegaan met die boerdery nie, en sy ma, Marinda, se restaurant en konferensievenue, IDMA@ Kapel, het ’n groot bydrae gelewer om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d

Related