Landbouweekblad

Geen plek vir tonnelvisie

INLIGTING

Ligging: 1. Pretoria, Gauteng
2. Arusha, Tanzanië

Vertakkings: Saailingkwekery, kannabis, koffie, bone en sprietuie

KORTOM

■ Gauteng se Jongboer van die Jaar staan aan die stuur van ’n onderneming op ’n kleinhoewe buite Pretoria wat 250 miljoen saailinge per jaar kweek.

■ Nog uitvoergewasse is eetbare blomme, koffie, bone en sprietuie na Brittanje.

■ Probleme met kragvoorsiening gaan deur ’n sonkragaanleg, wat binnekort voltooi word, uitgeskakel word.

Noem enige kommersiële groentegewas, en die kans is goed dat mnr. Davydd Jenkins se onderneming, Plantform, dié gewas se saailinge kweek. Nagenoeg 250 miljoen saailinge van uiteenlopende gewasse word jaarliks hier geproduseer.

Dit het begin met ’n idee van sy ma, Carla, om aarbeie te verbou. Net meer as ’n dekade later voltooi mikrogroente en eetbare blomme, ’n kannabisboerdery in vennootskap met ’n plaaslike farmaseutiese maatskappy en ’n plaas in Tanzanië waarvandaan koffie, bone en sprietuie na Brittanje uitgevoer word, die volle onderneming.

“Die boerdery het eintlik begin toe my ma besluit het om op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related