Ebook224 pages3 hours
Rykdom in eenvoud
By Willem Nicol
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Byna almal glo dat ‘rykdom’ te make het met hoeveel besittings, status en mag ’n mens het. En dat jou lewe gejaagd en verwikkeld moet wees om te tel. Maar hoe leeg en arm laat dit jou uiteindelik innerlik? Daarom vra Willem Nicol of daar nie groter rykdom in die teenoorgestelde rigting lê nie: in ’n alternatiewe leefstyl en waardestelsel van eenvoud. Die rotteresies het ’n gepaste simbool vir ons tyd geword: ’n mal gejaag … waarheen? Gelowiges, veral, kan besluit om hul lewe te vereenvoudig, sodat hulle meer tyd en krag het om te fokus op die wesenlike waardes. Dan sal daar iemand wees om vir die gejaagdes hoop te gee dat vryheid en ‘n rustiger lewe wel moontlik is. Rykdom in eenvoud handel oor hierdie pad na so ’n alternatiewe leefstyl. Dit wys die leser hoe eenvoud haar lewe op verrassende wyse kan verryk.
Related to Rykdom in eenvoud
Related ebooks
Brand Pretorius - aan die stuur: My leierskapsreis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBetereinder: Wees die verskil Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is vir altyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFloreer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntmoetings met die lewende God: Hoe God ons roep, nuut maak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDit kos guts om te bly glo: Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Sonneblom vir elke dag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie hart van 'n wenner Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrie dekades van verandering: Die NG Kerk se pad na verruiming Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan vaders en vlugtelinge Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk kies steeds die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie melkweg en die miskruier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Ambassadeur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAsbesmiddag Rating: 4 out of 5 stars4/5Donkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Santa Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAlle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense Rating: 4 out of 5 stars4/5Die verleiding van Eva de Winter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGam Se Tjind Rating: 5 out of 5 stars5/5Onbeskryflike genade Rating: 4 out of 5 stars4/5Nuwe stemme 5 Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Dorp soos Silwer Streams Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5In die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSlim vang ... die grap! Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Rykdom in eenvoud
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews