Huisgenoot

WAAR WAS WERNER?

DIE plantasiewerker kan sy oë nie glo nie. In die modderige suikerrietland, verskuil tussen die groen plante wat soos ’n ondeurdringbare muur die lug in stu, is ’n verlate wit motor wat eerder in ’n voorstedelike oprit hoort.

Dan sien hy die man wat skynbaar leweloos agter die stuur sit-lê. Of het hy so pas effentjies beweeg?

Die werker haas hom na die plantasiebestuurder. En toe dié by die motor inkyk, bel hy onmiddellik die sekuriteitsdiens.

Dis vier dae nadat Werner de Jager (43) spoorloos verdwyn het uit die pastoriehuis in Amanzimtoti waar sy dominee-vrou, Liezel (38), 10 dae tevore in raaiselagtige omstandighede vermoor is. Die land het gegons nadat Werner se skoonpa, Henk van Zyl, hom by die polisie as vermis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Huis Met ’n Uitsig
DIS nié die Vanrhynsdorp wat ’n mens in toeristebrosjures sien nie. Die vlakte lê eindeloos voor jou uitgestrek en daar is nie ’n veldblom in sig nie. “Spitsverkeer op Vanrhynsdorp is wanneer daar vyf karre is,” sê Maria Lakay en wys uit haar ruim si
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge

Related