Dit vat guts
()
About this ebook
Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in ’n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas?
Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie. Dit Vat Guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en ’n perd genaamd Harry. En ’n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie. Annelie Ferreira is die skrywer van die bekroonde Tot siens, Koning Arthur.
Annelie Ferreira
Ná ’n BA en diploma in Vertaling aan die US het Annelie Ferreira as taalpraktisyn en subredakteur by Sanlam se Taaldienskantoor en Human & Rousseau Uitgewers gewerk. Daarna volg deeltydse- en vryskutwerk vir ’n verskeidenheid uitgewers en publikasies. Sy publiseer ’n aantal nie-fiksieboeke, asook ’n roman, Hoekom honde nie kan sing nie. Sy was die samesteller van Paaie, ’n boek oor verskillende godsdiensperspektiewe. Sy is getroud, met twee dogters, en bly tans in Bristol, Engeland, waar haar man as aktuaris werk. Sy reis gereeld terug na hulle huis in Durbanville. Haar jeugroman Tot siens, koning Arthur word bekroon as die Goue Wenner: Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2012 en die M.E.R.-prys vir jeugroman in 2013.
Read more from Annelie Ferreira
Tot siens, koning Arthur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsChuck Norris kan deel deur nul Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Dit vat guts
Related ebooks
Die meisie met uitroeptekens in haar oë: en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIsabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPut van Drome (Afrikaanse uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMieke 2: Spikkelsterre op Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk en Prins Donkerkuif Rating: 5 out of 5 stars5/5Die naamlose Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDaar is 'n ou in my aarbei-smoothie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Die vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonder Chocolate Charlie Rating: 4 out of 5 stars4/5Skaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCtrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEmma en die creepy komplot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBiegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrousseaukis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHou jou oë oop Rating: 4 out of 5 stars4/5Droomwa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVader se Sondes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGedaantes en Geraamtes Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOngenooide gaste op Keurboslaan #11 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie se sirkus (#21) Rating: 5 out of 5 stars5/5Nadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnna Atoom en die magnetiese meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories van Bergplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie se drome (#20) Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStille waters Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Dit vat guts
0 ratings0 reviews