SARIE

Eben + Anlia

En toe stap ‘die een’ in my lewe in
Eben oor Anlia
Ek is nie verlief en verlore. Ek’s verlief en tuis
Anlia

Eben Etzebeth en Anlia van Rensburg se liefdesverhaal klink soos ’n moderne Suid-Afrikaanse sprokie: Hy die rugbyheld met die breë skouers wat op 2,03 m lank bo teenstanders uittroon; sy die pragtige aktrise en sangeres wat in ’n roomwit rok die volkslied gesing het by haar verloofde se honderdste toetswedstryd in Kaapstad.

Hul oë glinster wanneer hulle kort-kort vir mekaar kyk tydens ons Zoom-onderhoud skaars drie weke voor hul troue vroeg in Februarie.

Sy kan nie wag om Anlia Etzebeth te wees nie, vertel sy vanaf die rusbank in hul huis in Ballito, waar sy styf teen Eben sit. “Dis my droomman, my droomrok, my droomtroue. Ek sien so uit om hom my man te kan noem – Eben is alles wat ek in ’n lewensmaat soek en nog baie meer. Hy’s amper te goed om waar te wees;

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Nuut & nou
Wat sê dis tyd vir feesvier beter as vuurwerk! As alternatief vir vuurwerk of vonkstokkies is koue vuurwerk nou supergewild. Koue vonke word deur ’n spesiale masjien vervaardig. Dis veilig om binnenshuis te gebruik en rook- en reukloos. Boonop lyk di
SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE3 min read
Beste Behandelings Voor Jou Troue
HOE WERK DIT? Twee maskers word tydens die behandeling gebruik: die eerste een ’n diepafskilferingsmasker wat ’n hoë konsentrasie sure bevat om dooie selle op die veloppervlak egalig te verwyder. Daarna word ’n koel, kalmerende masker met hialuroonsu

Related