Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis
1/5
()
About this ebook
Ons het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregte
Voorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle van moeders en oumas geërf het, en wat nog steeds gunsteling geregte in hul eie families is, vir my te gee.
Mabel Van Niekerk
Mabel van Niekerk's main passion in life is travel. She enjoys writing about her many travel experiences and documenting reference books to provide more information about towns and cities in countries she found fascinatingly different from her homeland, South Africa.She is also passionate about crafting and enjoys writing reference books about the various crafts she has mastered and enjoys.Mabel has now turned her hand to writing books for young children, as she recalls the stories she told her own children many years ago.
Related to Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis
Related ebooks
Kokkedoor: Resepte uit jou gunsteling-TV-reeks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Blou Maandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKleure van die liefde: 25 van die beste stories uit rooi rose Rating: 2 out of 5 stars2/5Vader se Sondes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie versoeking van Thomas Maas Rating: 4 out of 5 stars4/5Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred: Huis toe met 'n ligter tred Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Speletjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Selma en Louise Rating: 5 out of 5 stars5/5Stralerjakkers Rating: 5 out of 5 stars5/5Op die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHans gee Herklaas horings Rating: 5 out of 5 stars5/5Kopskoot Rating: 5 out of 5 stars5/5Anderman se vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNooit is 'n lang, lang tyd Rating: 4 out of 5 stars4/5Snoeiskêr Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFriksie Rating: 5 out of 5 stars5/5Die kind uit die wingerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTamatiestraat Rating: 4 out of 5 stars4/5Pirana Rating: 5 out of 5 stars5/5Bet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Elders Rating: 4 out of 5 stars4/57 Dae Rating: 4 out of 5 stars4/5Hans bars die bioborrel Rating: 5 out of 5 stars5/5Hans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Skrapnel Rating: 4 out of 5 stars4/5Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis
1 rating0 reviews
Book preview
Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis - Mabel Van Niekerk
Gebraaide Karoo Lamsvleis
5-6 Karoo lamskenkels
‘n paar gekapte geelwortels
3 groot gekapte uie
2-3 gekapte preie
3-4 tamaties geskil en in stukkies gesny
Gekapte seldery
50 gram bruin suiker
100 ml olyfolie
3 lourierblare
1 liter beesvleisaftreksel
1 liter rooi wyn
1 klein takkie vars roosmaryn
Sout na smaak
Vryf sout in lamskenkels
Braai skenkels in ‘n braaipan met ‘n bietjie olie tot goud bruin
Skep in diep oondbraaipan
Braai die uie, preie, geelwortels, seldery en kruie in die olie in die braaipan
Laat kook vir ‘n paar minute en voeg dan die beesvleisaftreksel en wyn by
Bring tot kookpunt
Giet sous oor die lamskenkels en plaas deksel op
Plaas in matige oond vir omtrent 3 ure of tot vleis van die been begin val
Syg sous deur ‘n sif en bedien saam met die vleis
Bedien met vars groente
Babotie
Babotie is een van die bekendste Suid-Afrikaanse geregte. Ouma het geglo dat net gemaalde lamsvleis gebruik kan word – seker hoekom dit ekstra geurig was! Vandag is dit nie altyd maklik om in die hande te kry nie, dus gebruik gerus gemaalde beesvleis.
500 gram gemaalde lamsvleis / beesvleis
Sout en peper na smaak
1 sny wit brood
200 ml melk
30 ml kookolie
35 ml sterk blatjang
15 ml appelkooskonfyt
1 gekapte ui
10 ml kerriepoeier
15 ml suurlemoensap
2 of 3 suurlemoenblare
50 ml pitloserosyne
A paar gedroogde appelkose
2 eiers
Verhit olie en braai ui en kerriepoeier liggies tot ui deurskynend is
Week die brood in die helfde van die melk tot sag, druk fyn en voeg by uiemengsel
Voeg gemaaldevleis, blatjang, rosyne, appelkose, appelkooskonfyt, suurlemoensap, sout en peper by en meng goed
Kook vir omtrent 10 minute
Plaas die mengsel in ‘n oondbak en druk die lourierblare en suurlemoenblare bo-op
Bak vir 15 minute in matige oond
Haal die babotie uit oond
Klits eiers en oorblywende melk saam en voeg 2 ml kerriepoeier by
Giet mengsel oor babotie en plaas terug in oond en bak verder vir 20 minute
Bedien met geelrys net soos ouma gemaak het!
Geelrys met Rosyntjies
1 koppie wit rys
2 ½ koppies kookwater
1 teelepel sout
½ teelepel borrie
2 eetlepels botter
3 eetlepels suiker
1 kaneelstokkie
100 gram rosyne
Plaas rys in kookwater, voeg sout, borrie en kaneelstokkie by
Kook stadig vir 20 minute
Draai die hitte af en laat rys staan tot al die water geabsorbeer is
Verwyder die kaneelstokkie en voeg die res van die bestanddele