Ebook206 pages4 hours
Hans gee Herklaas horings
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
About this ebook
Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, se vriend Vasie nooi hom vir ’n vakansie op Hermanus, as gaste van dié se neef Herklaas. Daar gekom, vind hulle Herklaas in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Toe Grond se kriminele handlangers hardhandig raak, besluit Hans dat Herklaas ’n stel horings moet kry om Grond trompop te loop.
Author
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al vyf uiters gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana en Kamikaze. Hy was ook samesteller van die misdaadverhalebundel Op die spoor van en het ’n besige 2017 afgesluit met die baie suksesvolle komiese roman Hans steek die Rubicon oor.
Read more from Rudie Van Rensburg
Dwelm Rating: 5 out of 5 stars5/5Monster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDoolhof Rating: 5 out of 5 stars5/5Hans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Hartedief Rating: 5 out of 5 stars5/5Judaskus Rating: 5 out of 5 stars5/5Slagyster Rating: 5 out of 5 stars5/5Kopskoot Rating: 5 out of 5 stars5/5Hans kry troukoors Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMedusa Rating: 5 out of 5 stars5/5Op die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVloek Rating: 5 out of 5 stars5/5Hans bars die bioborrel Rating: 5 out of 5 stars5/5Merk Rating: 4 out of 5 stars4/5Ys Rating: 4 out of 5 stars4/5Kamikaze Rating: 4 out of 5 stars4/5Hans hou sy lyf Sherlock Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPirana Rating: 5 out of 5 stars5/5
Related to Hans gee Herklaas horings
Related ebooks
Hans bars die bioborrel Rating: 5 out of 5 stars5/5Slagyster Rating: 5 out of 5 stars5/5Sirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPirana Rating: 5 out of 5 stars5/5Merk Rating: 4 out of 5 stars4/5Krake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verdwyning van Billy Katz Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verkeerde vrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Gerugte van 'n ontvoering Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnsigbaar Rating: 4 out of 5 stars4/5Sindikaat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerland Rating: 4 out of 5 stars4/5Kamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie afreis van Abel Lotz Rating: 4 out of 5 stars4/5Hans kry troukoors Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnoeiskêr Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMet ander woorde Rating: 4 out of 5 stars4/57 Dae Rating: 4 out of 5 stars4/5Hartland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Die vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Tou Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Man van min belang Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomersneeu Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Skrapnel Rating: 4 out of 5 stars4/5Koors Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Hans gee Herklaas horings
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating0 reviews
Book preview
Hans gee Herklaas horings - Rudie van Rensburg
Oa book_preview_excerpt.html [ۮus$;N"RH%fKg0z?)y1` /:/ZkWw <=uٗGip_'/~'o>{>~4