SARIE

Twee verskriklike nagte

Hierdie is nie ’n verhaal wat ek wou skryf of vertel nie, so hartseer en so tragies is dit. Maar wanneer ’n storie in my kop verskyn, kan ek aan niks anders dink nie, hy moet eers uit voordat ’n ander een kan begin. Ter wille van vooruitgang vertel ek hom dus nou, die verhaal van twee verskriklike nagte.

Die eerste keer dat ek aangeval is, was ’n ongelooflik skokkende ervaring. En totaal onverklaarbaar. Ek woon in ’n huis met soveel sekuriteit dat ekself partykeer nie daar kan in nie. En ek slaap baie lig, my ouma het gesê dis ons familiestraf, ons lê soos skottelgoedskuim, bo-op, nooit in die slaap nie.

So word ek een nag wakker en ek weet onmiddellik hulle is op die dak. Ek kan hoor hoe hulle skuifel en rondtrap en besig is om die teëls op te lig. Ek is dadelik verby histeries, anderkant droë mond tot by rof bewe, daai bewe wat mense kry as hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related