Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees5 min read
Oorgooi
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur ♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil ♥ 3,5 mm-hekelpen ♥ naald om die breidraadpunte in te werk 108 blokke = 150 x 200 cm Die groot
Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.
Idees2 min read
Aartappel-samoesas
Maak: omtrent 20 Bereidingstyd: 60-90 minute Gaarmaaktyd: omtrent 45 minute ♥ 4 middelslag-aartappels, geskil en in blokkies gesny ♥ 100 ml bevrore ertjies ♥ 15 ml canola-olie ♥ 5 ml heel komynsaad ♥ 1 takkie vars kerrieblare (opsioneel) ♥ 5 ml fynge
Idees2 min read
SKOONMAAK Wenke
Laat dowwe glase blink deur dit met wit asyn uit te vee. Takel smal glasvase só: Plaas 'n koppie rou ryskorrels, 'n teelepel wit asyn en 'n bietjie skottelgoedseep in die vaas en vul dit tot bo met warm water. Plaas jou hand oor die bek en skud die v
Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron
Idees2 min read
Uitmekaartrek-filodeegtert
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 ºC ♥ 240 g (250 ml) roomkaas ♥ 50 ml fetakaas (opsioneel) ♥ 10 ml gerasperde lemoenskil ♥ 110 g (125 ml) strooisuiker ♥ 500 g filodeeg ♥ 120 ml gesmelte botter ♥ 375 ml melk ♥ 5
Idees4 min read
Blokkie Vir Blokkie
ontwerp CORNEL STRYDOM beg – begin do – draad oor dsl – dubbelslagsteek gls – glipsteek ks – kettingsteek ks-sp – kettingsteekspasie lb – langbeen rdte – rondte st(e) – steek(steke) vlg – volgende (IN VYF KLEURE) MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 30
Idees1 min read
Mooi Op Instagram
Ons is groot aanhangers van die Franse illustreerder en ontwerper Marin Montagut. Op sy Instagram-blad sal jy sien hoe hy sy liefde vir handwerk kombineer met dekorelemente en versamelstukke om 'n wonderwêreld van kuns en kleur te skep. Dané Verwey i
Idees3 min read
Langoorliefde
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 2 dae ♥ patroon op bladsy 92 ♥ verskillende stukke lap wat mooi kombineer ♥ vilt in verskillende kleure wat by jou lappe pas ♥ masjiengare ♥ stopsel ♥ plastiekogies ♥ hekelpen ♥ dik swart breidraad vir die stert ♥ ge
Idees9 min read
Konfetti Onder Die Melkhoute
Die drie vroue was eers halsstarrig met die groetery. Ignoreer ons en loop sommer in die middel van die pad af asof dit aan hulle behoort. Maar Mr Bright Shoes en ou Smiley was van die begin af vriendelik. Ook Howard met sy mank been en kierie. Laasg
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok
Idees3 min read
Spogstyl
Hierdie styl word gekenmerk deur 'n minimalistiese voorkoms, wit mure, gewoonlik houtvloere en meubels met skoon lyne. 'n Kombinasie van teksture, kontraste, sagte kleure en balans is belangrik wanneer jy die styl bymekaarsit. In hierdie vertrek sien
Idees2 min read
Ken Jou BOTTERROOMVERSIERSEL
In sy eenvoudigste vorm is botterroomversiersel 'n mengsel van botter en versiersuiker wat saam verroom word om 'n versiersel te vorm. Dit word gebruik as vulsel, versiersel en om koeke en gebak op te kikker. Dié botterroomversiersel is die maklikste
Idees1 min read
Patroonteëls
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: sowat 'n uur (droogtyd uitgesluit) ♥ fyn bousand (genoeg om die houer wat jy gebruik te vul) ♥ houer vir die sand ♥ gipspoeier (of gebruik sement – volg die aanwysings op die verpakking) ♥ teëltipe stensilblokkie (jy
Idees4 min read
Snoesige Sokkies
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: omtrent 2 dae 35/37 (38/40; 41 /43) Voetlengte: 22 (24; 27) cm ♥ diagramme op bladsy 97 ♥ Drops Snow van Garnstudio (val onder breidraadgroep E): – 100 (100; 100) g van kleur 37 Aquamarine – 50 (50; 50) g elk van die
Idees2 min read
Boutis-kwilt
projek RONEL WAGENER MOEILIKHEIDSGRAAD: gevorderd (tydrowend) TYD: 3 dae ♥ katoenbatis- (batiste) of linonmateriaal (lawn fabric) ♥ dik katoenbreidraad wat baie los gespin is ♥ tapisserienaald grootte 13 ♥ kwiltgare ♥ kwiltnaald ♥ borduurring van 15
Idees2 min read
Aspersie-en-kruiequiche
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd Baktyd: 100 minute Oondtemperatuur: 190 ºC KORS ♥ 280 g (500 ml) koekmeel ♥ 1 ml sout ♥ 200 g (220 ml) koue botter, in blokkies gesny ♥ 1 groot eier ♥ 1 groot eiergeel ♥ omtrent 20 ml yswater ♥
Idees1 min read
Patroonkoekies
♥ vanieljekoekiedeeg (resep op bladsy 40) ♥ silikoonvorm van jou keuse ♥ ronde koekiedrukker ♥ koekroller 1 Maak die deeg aan volgens die vanieljekoekieresep op bladsy 40. Bedek die deegbol met kleefplastiek en sit dit vir minstens 1 uur in die yskas
Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees3 min read
Ken jou DEEG
‘n Ligte blaardeeg wat gemaak word van deeg wat etlike kere gevou word om delikate, bros lagies te vorm. Dit word gemaak met meel, 'n groot hoeveelheid botter en 'n bietjie water. Die botter word in een groot stuk ingewerk en die deeg gevou en gerol
Idees1 min read
Idees
REDAKTEUR E-POS Terena le Roux terena@ideasfactory.co.za ATELJEE & NAALDWERK Dala Watts BEMARKING & GELDSAKE Marweya Smal NAVRAE marweya@ideasfactory.co.za TAALWERKERS Johan van Zyl, Marié Smidt, Natasja Lochner STILERING Hannes Koegelenberg, Carin S
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees3 min read
Sianotipe
♥ voorwerpe van jou keuse om te belig, soos blare, blomme, takkies, vere of silhoeëtte ♥ ligsensitiewe sonpapier (solar paper, beskikbaar by ji-co.co.za) ♥ rugplaat en glasplaat 1 Sonpapier is in verskillende groottes beskikbaar. Dit het reeds 'n voo
…Or Discover Something New