Idees

OORGOOI

MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur

JY BENODIG

♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil
♥ 3,5 mm-hekelpen
♥ naald om die breidraadpunte in te werk

VOLTOOIDE GROOTTE

108 blokke = 150 x 200 cm Die grootte kan verskil vanweë die spanning, 'n ander breidraad of hekelpendikte. Dit kan maklik aangepas word deur minder of meer blokke te gebruik.

AFKORTINGS

ablb – agterbeen-langbeen
gls – glipsteek
her – herhaal
hlb – halwe langbeen
kb – kortbeen
ks – kettingsteek
ks-sp – kettingsteekspasie
 lb – langbeen
rdte – rondte
sal-hlb – slegs agterlus halwe langbeen
st(e) – steek(steke)
vlg – volgende
wr – wonderring

BELANGRIK!

PATROONNOTAS

• Wanneer van kleur verwissel word tussen rondtes, gebruik staansteek pleks van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel