KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux
Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste van Italië het daarop aangedring dat ons 'n ‘wys-en-vertel’ doen – elkeen moes iets