Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Tienerharte 4: Hartsnaar
Tienerharte 4: Hartsnaar
Tienerharte 4: Hartsnaar
Ebook174 pages2 hours

Tienerharte 4: Hartsnaar

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Sophia droom om eendag prima ballerina assoluta te wees. Sy en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is en in matriek doen hulle saam aansoek om 'n somerskool in Londen by te woon: hy by die Royal Academy of Music en sy by die Royal Ballet School. Maar dan word Noah se ma siek en hy besluit om te bly. Sophia sou nooit droom om sonder Noah Londen toe te gaan nie, maar nou is alles anders. Ná wat met haar gebeur het, is dit dalk die perfekte tyd om weg te kom. Dalk sal sy dan regtig weer oukei wees . . .
Noah is Sophia se skouer om op te huil. Hy is daai ou. Die geek wat toor met rekenaars en 'n viool se snare. Sophia is die enigste meisie wat hy ken wat versot is op Star Wars en boonop vir Dracula bo Edward Cullen verkies. Haar groot groen oë is sy gunstelingplek op aarde. Maar hoe kan hy vir sy beste pel sê hy is verlief op haar sonder om hulle vriendskap op te foeter? En wat weet 'n nerd nou van 'n meisie se voete onder haar uitslaan?
Elke verhaal in die Tienerharte-reeks is propvol aksie, hartstog en drama wat jou vasgevang sal hou tot die laaste bladsy!
LanguageAfrikaans
Release dateMar 1, 2017
ISBN9780798175760
Tienerharte 4: Hartsnaar
Author

Cecilia Steyn

Cecilia Steyn is die trotse ma van twee pragtige seuns en woon in Klerksdorp, Noord-Wes. Deesdae as sy nie lees nie, skryf sy. Sy is op 9 September 1974 in Welkom in die Vrystaat gebore, die jongste van drie kinders. Na skool skop sy haar loopbaan af in die kleinhandel Apteekbedryf. Vandag is sy die takadministreerder van HealthPharm Wilkpoppies. Op die dappere ouderdom van 40 probeer sy in 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. Op 9 Januarie 2015 verskyn haar eerste kortverhaal, "Evan se Pizza", in die Vrouekeur, en in 2015 is haar eerste jeugromans aanvaar vir publikasie.

Read more from Cecilia Steyn

Related to Tienerharte 4

Titles in the series (4)

View More

Related ebooks

Related articles

Reviews for Tienerharte 4

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Tienerharte 4 - Cecilia Steyn

    ]`Nabook_preview_excerpt.htmlmZ˒FvYxjE8͠DڔFM) jB%BBHʵ?x6f",Ǭ'sn&PB uy{o=2_w/z"SڻxOs-|eK>8}ͻ7߾z7;a{pӒsKϯ]'8%-]72}Wgqqsv9~{yg z>;V?Sp@+&|oَdDxhA']:K4Þ XDB;4#`]p!h# 4#TK c"@DI$A֤ϼR91SmB]0v!\N+¶i%5^مL|jW.Q|Quef3?m@ ĭ/Iq&} >a 6X$ɪ;dl- Iǐ;ֽT"a?(љpI=!gt&.Z.CDM:jr3AnG.x,:uIP(Fi {L`ZV WF՗]sM36)OziJaFd8[Pu@<} \0~QO Tn|v`*_0H7U߸O~3!Ef8\,s_Ԏݮ#;s!Gdy0Uᱭ`͡DǔzVLevЬy 8 2/?jJүfWP vNxx TwYf}9Q4oe=r)w}8cg5ܚ;YO*ɒUf(o&(^7C/ES d["/2Od^*[)_g ~4A ?$ap3,&h?`֘m䁲x*j෼OX-9O ƷWe40q9MӆFނ ^7B>K~:DPàn̫O11ZNuȣhbkE)謀(Hg')"QVfaγZ :qCN,7ʉ9"t}#ϳs{+kL!uoP*JYWI]|Yzpf@ .{$6v RPl -?y'^ ]N@@CVӜnTʩ^Ô)wSShڌޓ#0fOF1hd@GF , >:VJ Kc I֞o2 "{23Gj$nMIU.޻=#nodvdA,BC< cڀ2+gbp(* 2x{F1JYCX@U39 dK> ;,Hbfa9kxpeO`Nj ء88oiÜJS<&I8[Bdg@/=4 jĂnrV=*2aƅlTsj`F͒m>t\_k֫m*< ۰Fb |=mtUʪE}qE]$cWG$"t. ٚMv!a_>Hy d&KDݴ<-F:Y*O 惪b[!31JE'۷FA$.m1Mrd+ve~i2!'tW|mVf \փB`,lϐ@7yubxٻ/Y f~?:ޓސ21]dڠC 2`V]Ŭ/lmڎBI38TzMǁtؐ՟ld{[=6Q_}$mJO8DةX',7]3·[]T 'S[w@~& eÈh5G AD9!>,بc%k偦J* kZP^-5z$,Wge@3fˆ!kQ X#Ϫ`ņaicثː5bVhT^yцō3mEր*AUʯ5-5`z$[n ZVϩ8 ʥGv`k mU I>gKk?2aЈۤ7HOPs:W1_O fʔ=yop\IԸjcsb' a٧e7r |@>s`.eWV-7 _qgͼ7ze~q/aFB]n+dl-}J7>!N~fSB`(&*$6⠔&fJa>,Kk,/|yt`B) @z[C8mzB kPX@Ӧ.ϥڜ"9~K+c_]a-l!}}^S {L4Bԉ aX^Z* J?у0N fmV5;~&N8Fs8r5R~~{Mkd~ir$؏BXVSo)
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1