Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Tienerharte 3: Hartedief
Tienerharte 3: Hartedief
Tienerharte 3: Hartedief
Ebook165 pages2 hours

Tienerharte 3: Hartedief

Rating: 5 out of 5 stars

5/5

()

Read preview

About this ebook

Lisa is klaar met Thomas se leuens. Vir drie jaar was hulle smoorverlief – maar dit was voordat hy hom aan dwelms oorgegee het en nou is háár lewe ’n totale gemors. By die Elizabeth Galloway Akademie vir modeontwerp in Stellenbosch probeer Lisa ’n nuwe lewe begin, maar hoe kan sy vlug van die donker geheim wat sy met haar saamgesleep het? Wanneer sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare groen oë, raakloop, word dinge nog meer gekompliseerd. Sy kan beslis nie nou by iemand betrokke raak nie. Dit mag dalk net sy lewe kos . . .
Estian is oortuig Lisa is die een vir hom. Sy weet dit net nog nie. Die eerste keer wat hy haar gesien het, het sy die suurstof uit sy longe gesteel. Maar toe hy oor haar uitvra, het almal net die onderwerp verander. Noudat hulle paaie weer gekruis het op Stellenbosch, gaan hy haar beslis nie weer deur sy vingers laat glip nie. Hy sal Lisa Malan se geheime een vir een ontrafel.
Elke verhaal in die Tienerharte-reeks is propvol aksie, hartstog en drama wat jou vasgevang sal hou tot die laaste bladsy!
LanguageAfrikaans
Release dateSep 30, 2016
ISBN9780798173728
Tienerharte 3: Hartedief
Author

Cecilia Steyn

Cecilia Steyn is die trotse ma van twee pragtige seuns en woon in Klerksdorp, Noord-Wes. Deesdae as sy nie lees nie, skryf sy. Sy is op 9 September 1974 in Welkom in die Vrystaat gebore, die jongste van drie kinders. Na skool skop sy haar loopbaan af in die kleinhandel Apteekbedryf. Vandag is sy die takadministreerder van HealthPharm Wilkpoppies. Op die dappere ouderdom van 40 probeer sy in 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. Op 9 Januarie 2015 verskyn haar eerste kortverhaal, "Evan se Pizza", in die Vrouekeur, en in 2015 is haar eerste jeugromans aanvaar vir publikasie.

Read more from Cecilia Steyn

Related to Tienerharte 3

Titles in the series (4)

View More

Related ebooks

Related articles

Reviews for Tienerharte 3

Rating: 5 out of 5 stars
5/5

1 rating0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Tienerharte 3 - Cecilia Steyn

    zPNabook_preview_excerpt.htmlmZܶh]TdgW$h%?C|GO%y\*I3$~uc/b<_/Oܺ?.}?R_%Ccܝwap{|O6_7f)|䯱uCXks8&,1wA |l*Mp!L.t oP!wKqyڐ{>ޗKdRǵc5x[O9{؊<\;8X\^.G<әeg90wĶX/6!a697}^cze^O5Hŕ|߇i-sa'`⒱tYrF8N1A ~s ̗;.}ec 81Ϲ)=3, |P{ !AM܈>qkv@2f @C}J 3H#^78~5ɰOaPy6y̧54A9%Ëxui -!ZSLS'q1@v.KfT=m877ЌJH;ڇ#@KPJ^ؾ%p}T;wSrQcƳMObՍꢳѧ04 p, 86<4[${v eMoeN_ %x$CE#,D^FV'Fp&HxG|( Į@R_jΑGk&r;CI+5ħ\Jr8{ s1!*^/զ,kTWa'W?!D܌Mz@9l]"y թR~> Ocq.8!WN~X!RggRՌAUO$ ʐ?( ?k,︒rUqrv),a(_< 9 3h@k[=a%+@|)&J IU\>iҀň/A בiLgKNd>r-ψM]&8 ;c.gE"[Z}Z=F,m -N1#m,+$zTf5 9 ,XfoݝlDMNQtQ+(b49h '5z*%. 7Ͽ.;fʼnp{g= Xاc^x%EM̓(m&ώ8uqGk*M|^N o-:$3 4@ ʀއΒ/U W{hZgQb xi]u99I[Qv\FOE$ ޹?tĂNgT |[Ma:c3NPE"}_*'v#X|ٌ:y¦6\9G%.wj%@bJ"Af-o;Q}(6J,U"GpEigzS@ű ^2[X*$)^Q5vؖP7yܭ%V,jgD t !{0IdPNoORfw'a Cd?f72rb =2o ,pCC2 }Ei5\IuQ`#5qç#pxݶ@vC7f8yCo:qb] M EW8JE /R5.SY1'O &;J<@WIz)Xf K ȒZ *ZC6ppBCLabTIH ͚ .۟EvlkWaGh|gCeErHi(CWi C}Rlq<ΒPH,d#I[fM[% ԭ}J=}]b x5YQ,ݘ6>0g,՜֢l!mZ ` kZ ~Ip~ -fu;֞$ u;;bɽQrT–Xvӣ(%$R `4&x0ܑm?Y eC8"ʣ*jy-s2A,/QSS6n*cR5m!389=s(e#3Y$:tThT h>mXt vS-} !,& ׿1N =g/yoIGyz'+=PG;|2ǖy-BI l4]c1=3F0i \ߓFу8lgN M:po4,"JRbԅ: UVD R^ŗls2ѰPk%$VL ޟrKdRιXFnz6P!ŖEQ1ԍۼ}c #jgmc(:~VbˢEQ]dZ212aZ!Nl^IBkwѹaޝ\<WR^n;t}Ĉڶ*z#"FWuvqs^Ș0#bvˬXQunP{ 믴? ^&e2<Gv qjzak *\fo\ܭRSD믏P6nbK]헅Uo%K+a5{Xl.8Q_EiK4zٳ0vg#6QR+ZzTudA$tEUs9kKۮCu]w i_5 B2cEN.r2=*AnmJdL2 ׽&^^bD&׏}Yq~}y q1QWM¨؝><nFMvEm$NYֱ:hĞ_o@Uo38IJV:I_CB#"XhQ:4Xsݟ(au4}(UTdQ̥}Cbu=#Z9GxϮ&YiUݮYeڠ^:X۶]fk$EQdL'jPOP)B; SVzfU.eDh=Ht>Eij%V݉^r6۰BUp1د%Yd}=@nMP$mۋCz I./bf_2qRp;\_,6m(d%C^P0x"y?EE)aR\1l?ґ∕$sfa)Xl\"ѕa*mÑʅ3K;|Ԟ_RwKF[JP'kJOQuccZZenY!:F2_/mRԫz҅~z7qLohۋ
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1