SARIE

Julle sê ...

KOM ONS NOEM HAAR CHANEL

Wat ’n lekkerte om te lees wat Michélle skryf van haar klein vierkantige botteltjie Chanel No. 5 wat ’n uitsoekstaanplek op haar parfuumrak het (redakteursbrief, Julie/Augustus 2021). Ek het ook so ’n vierkantige botteltjie met ’n baie spesiale storie en ’n baie spesiale plek in my hart.

Ek is in Augustus 1949 gebore. My ouers het net aan seunsname gedink, want hul eersteling was ’n dogter met die mooi en oorspronklike naam Thana en hulle het nie geweet wat om ’n tweede dogter te noem nie. Wel, die nuwe baba ís toe ’n dogter, ek . . . en hulle het nie ’n naam vir my nie. My pa het vir my ma in die hospitaal ’n botteltjie Chanel No. 5-parfuum geneem as geskenk. Toe sy dit oopmaak, het sy dadelik vir hom gesê: “Kom ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE6 min read
BESTE MOOILYK geheime
AKTRISE EN STER VAN ALLES MALAN Wanneer die lewe handuit ruk, glo ek daarin om op klein maniere balans te handhaaf. As dit ’n besige tyd is wanneer gesondheid die laaste ding is wat prioriteit kry, probeer ek om ten minste by een goeie gewoonte in di
SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo

Related